Go to King.com

Games at Royalgames.com



NOT ONLINE Bulawayo.Queen

Bulawayo.Queen has been a member since 9/14/15 and was last logged in on 4/22/21
  • About me

    Charlene, Prinses van Monaco (gebore as Charlene Lynette Wittstock; geboortedatum: 25 Januarie 1978) is die Prinses van Monaco en die vrou van Albert II, Prins van Monaco. Sy is ook 'n voormalige rugslagswemmer en lid van die Suid-Afrikaanse Olimpiese swemspan.

    Sy is in die Rhodesiese (die huidige Zimbabwe) stad Bulawayo gebore as dogter van Michael Kenneth Wittstock, eienaar van 'n rekenaarmaatskappy, en Lynette Humberstone, 'n voormalige kompetisieswemmer. In 1989 verhuis sy en haar familie na Suid-Afrika. Sy is van Duitse, Engelse en Ierse afkom. Charlene praat minstens drie tale: Afrikaans, Engels en Frans.

    As swemmer neem sy aan die Olimpiese Somerspele van 2000 in Sydney deel, waar sy met die Suid-Afrikaanse aflos in die 4x100m wisselslag in die vyfde plek eindig. Sy behaal ook verskeie nasionale titels.

    In 2000 leer sy prins Albert van Monaco tydens die Grand Prix van Monaco ken. Sedert 2006 het hulle 'n verhouding en op 23 Junie 2010 is die twee amptelik verloof. Die burgerlike huwelik is op 1 Julie 2011 deur Philippe Narmino, die voorsitter van die Monegaskiese Raad van State, voltrek. Die kerklike huwelik vind op 2 Julie 2011 in die binnehof van die prinslike paleis plaas. Die mis is deur aartsbiskop Bernard Barsi van Monaco gelei. Sedert haar huwelik staan sy amptelik as Haar Deurlugtige Hoogheid Prinses Charlène van Monaco bekend, 'n titel wat laas deur Albert se moeder, prinses Grace Kelly, gedra is.
  • New about Bulawayo.Queen

  • Guestbook

    FROM:  redcornlinnet
    HEHEEE AHH THANK YOUUU BULAYAYO QUEEN FOR YOUR CONGRATS TO OUR EXIT (EU) WE ONLY DONE IT SO WE CAN KEEP OUR CADBURYS CHOCOLATE ALL TO OURSELF HEHEEE ;]]] VERY BEST WISHES ALWAYS FROM ANDREW X

    View guestbook
  • Photo Album

    Click to view full size
  • Personal

    • Play a game of Gin Rummy! Gin RummyMost played:
    • 42Visitors:
    • 2259Games played:
    • 65,510Jewels collected:
    • noOpen to challenges:
    • Giving GiftsI like:
    • RacismI dislike:
    • for the fun of it I play:
    • Aquarius Star sign:
  • Gifts

    Click to view full size